Wie is ons?

AJW Technical Enterprises was gestig in die vroeƫ maande van 2009.

Die eienaar lede is Abrie en Antoinette Willemse.

Ons doen herstel van (hoofsaaklik) huishoudelike yskaste en vrieskaste, en lugversorgers. Verdermeer is Abrie 'n gekwalifiseerde en geregistreerde LPGas installeerder (huishoudelike vlak met SAQCCGAS lid# 5744), asook 'n gesoute IT (Rekenaar) konsultant met 23 jaar ondervinding.

Besoek gerus ook ons plaas se webwerf op www.klipfonteinstilbaai.co.za.